Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
30/05/2025 Duración: 16minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Skokkend: Net 6% van mense kan “gerieflik” after
30/05/2025 Duración: 10minAndre Tuck, beleggingskonsultant by 10X Investments, verduidelik hoe om gerieflik af te tree. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kuberkrakers soek jou belastingterugbetaling
30/05/2025 Duración: 11minEttiene Retief, belastingspesialis en lid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA), bespreek kuberaanvalle op belastingbetalers se e-liassering (eFiling)-profiele. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beste Mei sedert 2013
30/05/2025 Duración: 10minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, gesels oor die rand se beweging en Dis-Chem se winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30 Mei 2025
30/05/2025 Duración: 51minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
’n Opwindende wynreis van Frankryk tot in Stellenbosch
29/05/2025 Duración: 12minNaretha Ricome, besturende direkteur van Advini SA, vertel die storie agter Advini en gesels oor haar agtergrond, loopbaan en haar gunstelingwyn. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Moes die casinos meer gedoen het om die oorsprong van Bougus se fondse na te gaan?
29/05/2025 Duración: 11minAdv Jan Augustyn, senior operasionele bestuurder vir monitering, inspeksie en handhawing by die Finansiële Intelligensiesentrum, gesels oor die FIC-regulasies vir casinos. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom word munisipaliteite en metros so vrot bestuur?
29/05/2025 Duración: 07minSharonne Adams van die kantoor van die ouditeur-generaal gesels oor die OG se jongste ouditverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Reserwebank sny die rentekoers tot sy laagste vlak in twee jaar
29/05/2025 Duración: 08minDr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank-groep Navorsing & Ekonomie, bespreek die Reserwebank se rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE beur tot 'n nuwe hoogtepunt
29/05/2025 Duración: 04minBernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die JSE se nuwe hoogtepunt. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 29 Mei 2025
29/05/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kripto is nie onderhewig aan valutabeheerregulasies nie
28/05/2025 Duración: 05minMarius Reitz van Luno gesels oor valutabeheerregulasies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Valuta-oordragte is vinnig besig om te verander, en dis nie net geld wat die land uitvloei nie
28/05/2025 Duración: 07minHanri Pretorius, streeksverkoopsbestuurder by Currency Partners, gesels oor valuta-oordragte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Padongelukfonds se hoof op “spesiale verlof” geplaas
28/05/2025 Duración: 06minAdv Justin Erasmus, voorsitter van Pipla, bespreek die Padongelukfonds se hoof se spesiale verlof. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tiger Brands kook en betaal a tussentydse spesiale dividend
28/05/2025 Duración: 08minTjaart Kruger uitvoerende hoof van Tiger Brands, gesels die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Het casinos en banke mooi gekyk waar Bougas se dobbelgeld vandaan kom?
28/05/2025 Duración: 08minServaas du Plessis, uitvoerende hoof van XTND, gesels oor casinos se verpligtinge om verdagte transaksies aan te meld. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
28/05/2025 Duración: 05minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 27 Mei 2025
28/05/2025 Duración: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kommersiële perlemoenvissers baie bekommerd oor moontlike wysigings aan kwota
27/05/2025 Duración: 06minAnton Kruger, kommersiële perlemoenduiker, gesels oor moontlike wysigings aan kwotas. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die DBSA belê R100 miljoen in elektriese laaistasies
27/05/2025 Duración: 07minJoubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge, bespreek DBSA se belegging. Volg RSG Geldsake op Twitter

Únete Ahora
- Acceso ilimitado a todo el contenido de la plataforma.
- Más de 30 mil títulos, incluidos audiolibros, podcasts, series y documentales.
- Narración de audiolibros por profesionales, incluidos actores, locutores e incluso los propios autores.