Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 43:56:49
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Goud styg wèèr tot nuwe hoogtes

    20/01/2026 Duración: 07min

    Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels onder meer oor die goudprys en staatseffekte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 20 Januarie 2026

    20/01/2026 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Glencore se lang geskiedenis in Suid-Afrika

    19/01/2026 Duración: 08min

    Japie Fullard, uitvoerende hoof van Glencore Allooie, gesels oor die geskiedenis van Glencore in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nuwe verwikkelinge in die Ekurhuleni-saak oor onteiening sonder vergoeding

    19/01/2026 Duración: 07min

    Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, bespreek die agtergrond en jongste verwikkelinge in die Ekurhuleni-saak oor onteiening sonder vergoeding en soortgelyke gevalle. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Trump dryf Groenland-spanning tot die spits

    19/01/2026 Duración: 15min

    Lullu Krugel, hoofekonoom by PwC Afrika, deel haar mening oor Trump se dreigemente met handelstariewe. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Capitec die vinnigste tot R500 miljard

    19/01/2026 Duración: 10min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 19 Januarie 2026

    19/01/2026 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    16/01/2026 Duración: 19min

    Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Banke word vir kartelgedrag bekyk

    16/01/2026 Duración: 13min

    Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die Mededingingskommissie se ondersoek na moontlike kartelgedrag deur banke. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ontevredenheid oor voorgestelde dobbelbelasting

    16/01/2026 Duración: 08min

    Charles de Wet, uitvoerende bestuurder by ENSafrica, gesels oor die voorgestelde dobbelbelasting. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nog ’n Steinhoff-hoë gaan tronk toe

    16/01/2026 Duración: 05min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die plaaslike beurs se goeie begin van die jaar, die sterker rand, en Iwan Schelbert se tronkstraf na die Steinhoff-saga. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 16 Januarie 2026

    16/01/2026 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Jy kan ’n myner uit ’n myn haal, maar nie die myn uit die myner nie

    15/01/2026 Duración: 09min

    Rudi Deysel, uitvoerende hoof van West Wits Mining, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, bedryf en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nersa moet weer na eletristeitstariewe van vier plaaslike owerhede, insluitende die Johannesburgse metro, kyk

    15/01/2026 Duración: 05min

    Antoinette Slabbert, senior joernalis by Moneyweb, gesels oor die hofuitspraak dat Nersa weer na die elektrisiteitstariewe van vier plaaslike owerhede moet kyk. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • ’n Belastingpraktisyn spoel haar mond (behoorlik) oor die optrede van die Suid Afrikaanse Inkomstediens uit

    15/01/2026 Duración: 08min

    Charnè van der Walt, belastingpraktisyn en stigter van Lemons into Lemonade, gesels oor haar ope brief aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • BAT sluit sy enigste fabriek in SA oor onwettige sigarette

    15/01/2026 Duración: 12min

    British American Tobacco het vandag aangekondig dat dit sy 50 jaar oue fabriek in Gauteng gaan sluit. Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese sake by BAT Sub-Sahara-Afrika, verduidelik hoekom hulle die fabriek sluit. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Capitec hou net aan

    15/01/2026 Duración: 08min

    Omri Thomas, direkteur by Abax Beleggings, gesels oor die 52-week-hoogte- en laagtepunte op die JSE, asook Richemont se handelsverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 15 Januarie 2026

    15/01/2026 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA innovasie in kriptobedryf staan vir niemand terug nie!

    14/01/2026 Duración: 07min

    Carel de Jager, uitvoerende hoof van Sixpence, gesels oor innovasie in die kriptobedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Silwer Krugerrande is so skaars soos hoendertande

    14/01/2026 Duración: 07min

    Gerrie Erasmus, uitvoerende hoof van InvestGold, gesels oor die tekort aan Silwer Krugerrande. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 2 de 8