Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 18 November 2025
18/11/2025 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Suid-Afrika is besig om te draai
17/11/2025 Duración: 12minHendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, gesels oor die groep se finansiële resultate, Suid-Afrika se handel met die VSA, en die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Moenie jou blindstaar teen beleggingsfooie nie
17/11/2025 Duración: 10minLee Callakoppen, uitvoerende hoof van Mediese Fondse by Bonitas, bespreek die sleuteltendense wat Bonitas in die mediesefondsbedryf dophou. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Chinese motors knou WeBuyCars, vir nou
17/11/2025 Duración: 07minWeBuyCars het vandag sy finansiële resultate vir die boekjaar tot einde September aangekondig. Die omset was 13% hoër en die wesensverdienste 15% hoër. Faan van der Walt, uitvoerende hoof van WeBuyCars, verduidelik hoe aandeelhouers na hierdie resultate moet kyk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Astral het die wind in sy vlerke
17/11/2025 Duración: 09minAstral Foods het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde September aangekondig. Die groep se finansiële hoof, Dries Ferreira, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte hou van S&P Global se opgradering
17/11/2025 Duración: 07minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor S&P Global se opgradering van Suid-Afrika, die land se staatseffekte en die inflasieteiken. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 17 November 2025
17/11/2025 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
14/11/2025 Duración: 21minAndries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die internet is nou deel van jou basiese behoeftes
14/11/2025 Duración: 07minFrancois Viviers, uitvoerende hoof vir kommunikasie en bemarking by Capitec, gesels oor die rol van internettoegang in ekonomiese groei. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Internasionale kommer trek markte laer
14/11/2025 Duración: 08minMia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Richemont se finansiële resultate, Naspers se aandeelprys, en volgende week se rentekoersbesluit vir Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter