Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 43:43:46
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 27 November 2025

    27/11/2025 Duración: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Delgingsfondse vlieg dalk onder die radar, maar dit kan ’n baie lonende opsie wees

    26/11/2025 Duración: 07min

    Elke Brink, direkteur by PSG R21, gesels oor die gebruik van delgingsfondse vir diskresionêre fondse. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nuwe wet wil hê alle besighede moet by plaaslike owerhede registreer

    26/11/2025 Duración: 07min

    Dr Willie Cilliers, voorsitter van AHi Wes-Kaap, gesels oor die regering se voorstel vir ’n nuwe wet vir besighede. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tiger keer miljarde aan aandeelhouers uit

    26/11/2025 Duración: 08min

    Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Vodacom en Remgro kry hulle laaste groenlig

    26/11/2025 Duración: 09min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die positiewe dag op die markte en die transaksie tussen Vodacom en Remgro. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • There is a lot of good news that shows SA has turned around - Kganyago

    26/11/2025 Duración: 29min

    Lesetja Kganyago – Governor, South African Reserve Bank (SARB). Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 26 November 2025

    26/11/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA wynlandgoedere van die beste in die wêreld

    25/11/2025 Duración: 07min

    Salomé Geldenhuys, bestuurder vir menslike hulpbronne en volhoubaarheid by Creation Wines, gesels oor hulle wynlandgoed en die onlangse internasionale erkenning. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • COP30 fokus op landbou en klimaatsverandering

    25/11/2025 Duración: 08min

    Daneel Rossouw, landbouverkoopshoof van Nedbank Kommersiële Bank, gesels oor COP30 se fokus op landbou en klimaatsverandering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Interkaap se busse steeds aangeval; polisie hardloop weg

    25/11/2025 Duración: 08min

    Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Interkaap, gesels oor hulle busse wat steeds deur taxiverenigings aangeval word en die polisie se reaksie daarop. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Takealot loer vir sy eerste wins

    25/11/2025 Duración: 12min

    Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot, bespreek hul finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Pepkor wil 'n bank begin

    25/11/2025 Duración: 08min

    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Pepkor se planne vir ’n banklisensie en Zeda se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 25 November 2025

    25/11/2025 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • 4Sight blink uit in San Francisco

    24/11/2025 Duración: 07min

    Tertius Zitzke, uitvoerende hoof van 4Sight Holdings, gesels oor hulle erkenning vir uitnemendheid in KI-intelligente outomatisering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die SAID se gebruik van tegnologie maak dit makliker om opgawes in te dien, maar…

    24/11/2025 Duración: 06min

    Elle-Sarah Rossato, vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing by PwC Suid-Afrika, gesels oor PwC se Taxing Times 2026-opname. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Netcare span al hoe meer tegnologie in om mense te dokter, prosesse te Verbeter

    24/11/2025 Duración: 07min

    Dr. Erich Bock, besturende direkteur vir die hospitaalafdeling by Netcare, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • G20: SA has done its job very well - Koos Bekker

    24/11/2025 Duración: 14min

    Koos Bekker – Chairperson Naspers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Naspers en Prosus se planne begin werk

    24/11/2025 Duración: 08min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek onder meer, Naspers en Prosus se finansiele resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 24 November 2025

    24/11/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    21/11/2025 Duración: 18min

    Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 6 de 8