Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Agritoerisme is groot besigheid
02/12/2025 Duración: 09minCobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, gesels oor die groei van agritoerisme in Suid-Afrika en wat boere moet doen om toeriste te lok. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die ekonomie se kop lig vir die vierde agtereenvolgende kwartaal
02/12/2025 Duración: 09minLullu Krugel, hoofekonoom van PwC Afrika, gee haar mening oor Suid-Afrika se ekonomiese groei. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Traxion koop R3,4 miljard se treine - die grootste private belegging ooit in SA
02/12/2025 Duración: 10minJames Holley, uitvoerende hoof van Traxion, bespreek hulle belegging van R3,4 miljard. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand hunker na R17/$
01/12/2025 Duración: 07minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die wisselkoers, die moontlikheid dat die olieprys verder kan daal, en Remgro se aankondiging. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Planet Fitness: Van Benoni tot baanbreker
01/12/2025 Duración: 10minMannee de Wet, medestigter en besturende direkteur van Planet Fitness, gesels oor die geskiedenis van Planet Fitness. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
AlexForbes het groot planne
01/12/2025 Duración: 08minDawie de Villiers, uitvoerende hoof van Alexforbes, gesels oor die groep se tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Aktiwiteitsvlakke in die vervaardigingsektor val tot Covid-19-vlakke
01/12/2025 Duración: 05minLisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER), bespreek Absa se PMI-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Het SA ’n draaipunt bereik?
01/12/2025 Duración: 16minDr Christo Wiese, bekende Suid-Afrikaanse sakeman, deel sy mening oor dis stand van die land. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 1 Desember 2025
01/12/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28 November 2025
28/11/2025 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
28/11/2025 Duración: 18minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, en Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Swartvrydagwinskopies trek al meer belangstelling
28/11/2025 Duración: 04minLeon Spies, finansiële hoof vir kliënte en verkoopskanale by Absa, gesels oor Swart Vrydag-winskopies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Coenie Snyman is die Diners Club wynmaker van die jaar
28/11/2025 Duración: 04minCoenie Snyman, wynmaker by Rock of Eye, bespreek sy onlangse toekenning. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ascor is die finansiële praktyk van die jaar
28/11/2025 Duración: 07minWouter Fourie, direkteur by Ascor Independent Wealth Managers, gesels oor hul Professionele Praktyk van die Jaar-toekenning deur die Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beurs en die rand bly op die voorvoet
28/11/2025 Duración: 16minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gimnasiums is nie net vir oefen nie, dis groot besigheid
27/11/2025 Duración: 10minDerick du Preez, bedryfshoof van Virgin Active, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is nog baie skop in kommoditeite
27/11/2025 Duración: 08minDawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gee ’n terugblik op kommoditeite en deel sy mening oor waar geleenthede in 2026 lê. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Cell C maak na 24 jaar sy buiging op die JSE
27/11/2025 Duración: 11minJorge Mendes, uitvoerende hoof van Cell C, gesels oor Cell C se notering op die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA is nóg ’n stap nader aan ’n mededingende elektrisiteitsmark
27/11/2025 Duración: 07minTommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging, gesels oor 'n mededingende elektrisiteitsmark. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Trump gooi nog 'n tantrum
27/11/2025 Duración: 08minSchalk Louw, wealth manager at PSG Old Oak, discusses Donald Trump’s decision regarding South Africa’s participation in the 2026 G20 summit, as well as the financial results of Nampak and Tsogo Sun. Volg RSG Geldsake op Twitter