Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Die rand is op sy beste vlak in jare
11/12/2025 Duración: 10minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor die Fed se jongste rentekoersbesluit, die silwerprys en SACCI se sakevertroue-indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 11 Desember 2025
11/12/2025 Duración: 45minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kwantumtegnologie hou ’n groot bedreiging vir kripto in
10/12/2025 Duración: 04minCarel van Wyk, medestigter van MoneyBadger, verduidelik die risiko wat kwantumtegnologie inhou en ’n moontlike oplossing. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die SAID vorder by belasting in deur na vorige belastingjare te kyk
10/12/2025 Duración: 10minCharles de Wet, uitvoerende bestuurder by ENSafrica, bespreek hoe die SAID se nakomingsprogramme meer as R300 miljard in invorderings verseker het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die FSCA klap Banxso met ’n R2 miljard boete en kriminele ondersoek
10/12/2025 Duración: 11minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Transnet en ICTSI sluit uiteindelik ’n ooreenkoms oor Pier 2
10/12/2025 Duración: 09minJabu Mdaki, uitvoerende hoof van Transnet Port Terminals (TPT), bespreek Transnet se ooreenkoms met ICTSI. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mr Price betaal dalk te veel vir Europese oorname
10/12/2025 Duración: 06minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Mr Price se oorname van die NKD Group GmbH. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 Desember 2025
10/12/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dié halsband kan vee teen diefstal en roofdiere beskerm
09/12/2025 Duración: 05minPhilip Lötter, boer en hoof van kliëntedienste by FarmRanger, gesels oor ’n halsband wat vee monitor en beskerm. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bek-en-klouseer is totaal en al buite beheer
09/12/2025 Duración: 14minNick Serfontein, voorsitter van Sernick, bespreek die bek-en-klouseer, die hantering daarvan en die impak op boere. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Zaronia gaan Jibar vervang, en dit kan jou sak raak
09/12/2025 Duración: 06minKokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat Jibar en Zaronia is en hoekom die een die ander vervang. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom is die rand tans so stabiel?
09/12/2025 Duración: 07minGert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank (RMB), verduidelik hoekom die rand so stabiel is en of hierdie stabiliteit volhoubaar is. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Thungela sê Transnet trek sy sokkies op.
09/12/2025 Duración: 06minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Thungela se goeie handelsverslag, verbruikersvertroue en die Kaapse Wynland-lughaweprojek. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 9 Desember 2025
09/12/2025 Duración: 44minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Paramount en Netflix slaan vuis oor Warner Brothers Discovery
08/12/2025 Duración: 06minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, verduidelik wat die ooreenkoms behels en hoe dit Suid-Afrika affekteer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kleinhandelbedryf het ’n rooiwarm Swart Vrydag ervaar
08/12/2025 Duración: 08minSolly Bellingan, hoof van bemarking by PayInc, gesels oor Swart Vrydag 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Spar's European flop is now a thing of the past
08/12/2025 Duración: 10minAngelo Swartz – CEO of the Spar Group. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rand is weer aan die verkeerde kant van R17/$
08/12/2025 Duración: 08minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Eskom en chroom-bedryf sluit ooreenkoms oor tariewe
08/12/2025 Duración: 12minJapie Fullard, uitvoerende hoof van Glencore Allooie, verduidelik wat die memorandum van verstandhouding tussen Eskom en die chroombedryf behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 08 Desember 2025
08/12/2025 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter