Hrco Potgooi Preke

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 244:12:30
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Commanded to Love Commissioned to GoBeveel om lief te hê, afgevaardig om uit te reikHarvester vervul die Groot Opdrag van Jesus om te GAAN, en dissipels te maak van al die nasies (Mat 28:19) en gehoorsaam Sy bevel om ons medemens LIEF te hê. (Joh 13: 34-35; Joh 15: 12-14; James 2:8)

Episodios

  • What happened while Jesus was in the Grave for 3 days?

    31/03/2024 Duración: 44min

    What happened while Jesus was in the Grave for 3 days?

  • His EMPOWERING Grace

    10/03/2024 Duración: 41min

    Many among us are wrestling with the Goliaths of economic hardship and health challenges, battles that test our faith, endurance, and existence. In most cases, these calamities were not our fault, and we have not brought these hardships upon ourselves! Sometimes, we are at fault and also need mercy and grace. Nevertheless, knowing what caused the hardship does not always get us out of trouble. Sometimes, bad habits must be acknowledged and replaced by healthy ones. But to get out of trouble, one needs a solution, a means of deliverance; we all need HIS ABILITY to empower us to change and move from victim to victor! How to receive His EMPOWERING Grace in times of loss of health or income. His grace empowers us to do what is right. hrco.co.za/sermons/his-empowering-grace/

  • Learn Critical Thinking Skills from the MASTER

    03/03/2024 Duración: 59min

    In the unfolding journey of life, the way we harness our thoughts not only carves our path to success but also aligns us with the discerning gaze of the Lord, who examines the depths of our minds and hearts. Who better to guide us in mastering this art than the Master Himself—Jesus Christ? In the modern world and the current information revolution of increasing Social Media Echo Chambers, Misinformation and Fake News, Political Polarization and group identities, Consumer Choices and Environmental Impact, Health and Wellness Misconceptions, the shortcomings of Educational Systems, poor Financial Decisions and Investment Scams it has become of paramount importance that we learn to THINK!! #Think #Logic #Reason #MentalAttitude #Sober #RightMind

  • 26/02/2024 Duración: 47min

    Maintaining the MIND of Christ in ALL circumstances. Our biggest battle is in the Mind. We can’t always prevent what happens to us, but we can determine how we will think and respond to what has happened! “As a man thinks so if he” Believers have received the MIND of CHRIST as part of His righteousness as a gift. The battle is to keep this gift and remain in the Spirit of your mind in Christ! This sermon is a VITAL RESOURCE in your life survival kit! Learn how to cultivate CHRISTLIKE thinking in all circumstances!

  • Wat is die voordele om Jesus te volg?

    19/02/2024 Duración: 41min

    Daar is geen groter voorreg en seën in hierdie lewe, as om ’n kind van God genoem te wees nie! Onder baie druk en spanning vergeet ons soms hierdie sentrale realiteit - ek is ’n kind van God! Luister vandag na Chantal Oosthuizen as sy jou inspireer en innerlik versterk om te sien wat God sien, en jouself te anker in Sy liefde! Ons verwelkom ook vandag 7 jongmense van Experience Mission VSA, wat vir ’n maand lank in ons gemeenskap gaan werk en bedien!! https://experiencemission.org   / experiencemission   Ons is ook dankbaar vir elkeen se getroue finansiële ondersteuning in ons gemeente en bediening. https://hrco.co.za/donasies/ https://pay.yoco.com/harvesterchurch Rekening naam: Harvester Gemeente Cederberg Rekening Nommer: 4107732514 Tak Kode: 632005 Bank: ABSA Clanwilliam (Havester is ’n geregistreerde NPC)

  • Beoefen Deernis deur die Gawes vd Heilige Gees

    04/02/2024 Duración: 43min

    Ons lewe in ’n wêreld met so min deernis en empatie! Mense is hard, en genadeloos, sommige word op sosiale media openlik verkleineer, en ons skinder van mekaar sonder grense of feite. Die NT kerk is deur die Heilige Gees bemagtig om deur die bonatuurlike GAWES wat Hy in ons werk, vir mekaar om te gee!! Kom ondervind ’n samekoms waar gelowiges onder die Leiding van die Heilige Gees mekaar bemoedig, stig, en opbou! Die gesonde LIGGAAM van Christus is die genialiteit van God! #Empatie #Deernis #Omgee #Daarwees

  • Die Krag van EMPATIE in tye van verdeeldheid

    29/01/2024 Duración: 40min

    "Verstaan die geestelike krag van empatie in tye van kulturele, etniese, godsdienstige, en ideologiese mededinging." https://hrco.co.za/sermons/the-power-... #empathy #breakthrough #superpower #spirituality

  • Chantal Oosthuizen bedien die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol,

    22/01/2024 Duración: 55min

    Chantal Oosthuizen bedien vanoggend die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol, Hy sien dieper as die menslike oog. Hy sien jou!

  • Die Verlore Kuns van Ware Berou

    15/01/2024 Duración: 40min

    Jy is welkom om hierdie AANLYN BELEWENIS saam met ons meetemaak! Die Verlore Kuns van ware Berou: 'Ek is Jammer, Vergewe My Asseblief' het ’n verlore frase in ons moderne samelewing geword. Niemand sê meer JAMMER nie! Ons regverdig ons verkeerd. Ons blameer iemand anders, en wys hulle foute uit. Ons is selfgeldend en voel geregtig om te doen nes ons wil, sonder om enige iemand anders in ag te neem. As ons op ons verkeerd gewys word is ons nie jammer nie, maar kwaad en agressief en val die slagoffer aan! Soms sê ons jammer, maar verander nie ons gedrag nie. Dit is TYD dat SA ons BEKEER! “As julle julle bekeer en rustig wag, sal julle gered word. As julle stil op My vertrou, sal julle krag hê.” Isa 30:15#bekeer #regmaak #restitusie #belydenis #erkenning #sondebesef #berou #gedragverander #bekering hrco.co.za/preke/die-verlore-kuns-van-berou/

  • Hoekom wil die mensdom GOEIE mense vernietig?

    08/01/2024 Duración: 48min

    Een van die raaisels van ons menslike bestaan, is dat almal se goed nie goed genoeg vir almal is nie. Almal sê hulle doen goed, maar bring skade soms sonder dat hulle dit weet. Ander doen werklik goed, maar sommige mense soek hierdie goeie persone se ondergang! Hoe is dit moontlik dat die mees goeie persoon wat ooit geleef het, wreed aan ’n kriminele kruis vasgenael is? Wat is God se standaard van Goed? So baie mense wat eens goed gedoen het, het moed verloor want die oormag van ondankbare, selfsugtige eiegewin het GOEDWEES in die openbaar verslaan. Ware goedgunstigheid vir ander is onder geweldige aanslag! KOM KRY WEER NUWE HOOP EN KRAG OM AAN TE HOU GOED DOEN!!! https://hrco.co.za/sermons/the-vilifi...#GoodUnderSeige #GoodorGod #MoralCompass #RealGoodness

  • Doen BESIGHEID in plaas van OORLOG

    20/12/2023 Duración: 48min

    ry nuwe HOOP vir RSA deur God se teenmiddel van pragmatiese interpreneurskap in elke mens te ontgin - Ons is geskape om 'n SEËN vir die mensdom te wees. Die pendalum van humanistiese, liberale sekulêre humanisme het sy verste swaai geswaai. Ons gaan regoor die wêreld 'n terugswaai begin sien in denke vir 'n meer progressiewe behoudende waarde gedrewe samelewing. Van globalisering na lokalisering Van multikulturalisme na waarde gedrewe nasiebou. Van gelykheid na geregtigheid. Van menseregte tot menseverpligtinge. Van Individualiteit tot groter samewerking. Van irrasionaliteit tot gesonde verstand. Van oppervlakkige tot diep, betekenisvolle verhoudings. Van ongekontroleerde uitdrukking tot robuuste publieke feite-kontrolering en debat Van wetteloosheid na herstellende geregtigheid. Dit is nou die tyd vir GELOWIGES om hulleself te posisioneer vir etiese, koninkryk-gerigte-waarde-sisteme in sakeondernemings wat 'n positiewe verskil maak. (Redemptive Misional Business) Die kerk is die opleidin

  • Behou jou BALANS

    18/12/2023 Duración: 46min

    In ’n wêreld wat jou gereeld probeer omvergooi - BEHOU jou BALANS. Die lewe is nie maklik nie, baie kronkelpaaie met styl opdraandes, en gladde afdraandes. In hierdie boodskap ontdek ons Christus se geheim hoekom Hy te midde van al die aanslae, koersvas bly! #Balans #Fokus #Objektief #waarheid #Nugter

  • Die Bloudruk vir God se onwankelbare GUNS

    18/12/2023 Duración: 53min

    Wat is die Bloudruk na God se onwankelbare GUNS is ’n eeue oue soeke en begeerte vir baie. Veral as dit mos sleg gaan, wonder ons oor God se GUNS. In hierdie boodskap gaan ons deur die skrif hierdie vraagstuk ondersoek, en sien hoekom Abel, Noag, Abram, Josef, Moses, Dawid, Solomo, Daniel, Nehemia Ester guns by God gekry het!! https://hrco.co.za/sermons/a-blueprin...#Favor #blessing #goodwill #Glory #Excellence

  • In afwagting vir die WEDERKOMS van die HERE!

    18/12/2023 Duración: 39min

    Regoor die wêreld is daar ’n diepe verlange en afwagting vir die koms van die HERE, nie net omdat daar pandemies, OORLOË, en hongersnood of tekens van die tye tans ervaar word nie, maar omdat ons harte SUG en UITROEP vir verlossing!! KOM HERE JESUS KOM!! Dit is die tyd waarin die Here Sy verbond met Sy kinders, die regverdiges bekragtig! Hy is ’n waarmaker van Sy Woord, Hy sal Sy beloftes gestand doen, aan die wat Hom kies, en volgens Sy wee leef en handel! #Wederkoms #JESUS #CHRISTUS #Deurbraak #Belofte #Waarheid #IsJyGereed? #KomHereJesusKom #DitIsNouDieTyd

  • BO ALLES DIEN DIE HERE!

    17/12/2023 Duración: 44min

    Hierdie laaste paar maande voel soos 'n wipwa rit van uitgelate vreugdevolle hoogtes, en dreigende onheilspellende laagtes! Na jare se pogings, begin dit voel of ons gemeenskap stadig maar seker nader aan mekaar beweeg, soos ook met die onlangse Ramskop Natuurtuin heropening en opgradering te danke aan DANKIE LOTTOLAND se belegging in ons dorp. Ons glo hulle het moontlik iets gesien wat ons lankal nie meer raakgesien het nie: hier woon wonderlike mense in Clanwilliam! #BloomingAmazingMense Ek dink aan die honderd en vyftien kindertjies wat vyf dae 'n week 'n voedsame ete kry as gevolg van 'n anonieme vermoënde man se maandelikse kontribusie, al voel dit soos 'n druppel in die emmer in die lig van die nuutste syfers wat ons met ons SAFERKIDS samesprekinge verkry het. Minstens 150 kinders onder 12jr oud in ons dorp, gaan nie meer skool nie, en dwaal honger in ons strate rond. Ek sit ek en kyk in die moedige oë van 'n kleuterskool onderwyseres Maryke Davids in ons Ubuntu ECD in Citru

  • Bedrieglike Spieëls

    17/12/2023 Duración: 39min

    Ons is geskape om dit wat ons om ons waarneem te spieëlbeeld. Ons taal, kultuur, geloofopvattings, en waardes word oor jare gevorm deur die mense en situasies waarin ons onsself bevind. Hoe tragies moet dit wees, as jy jou lewe lank jou selfbeeld geformuleer het deur in ’n verwronge spieël te kyk. Ons is geskape na God se beeld, en is die mooiste mense wanneer ons Hom reflekteer. Tog verloor ons soms so maklik fokus, en word betower deur ’n false beeld, van wie ons werklik is… wat lei tot ’n misrekende identiteit en bewussyn. Kom kyk in die refleksie van God se Woord en sien jouself soos HY jou sien! #waarheid #bewussyn #identiteit #reaksie #misleiding #valshede #JesusChristus #refleksie #beelddraers

  • Die 1ste ding wat jy altyd eerste moet doen!

    17/12/2023 Duración: 42min

    The acronym VUCA, which stands for Volatility, Uncertainty, Complexity, and Ambiguity, can be translated to Afrikaans as: Volatiliteit (V) Onsekerheid (U) Kompleksiteit (C) Ambiguïteit (A) Dit is hoe mens elke dag VOEL - ONSEKER en MAGTELOOS Jesus verkondig ’n nuwe leefstyl! ’n Gans anderse perspektief en blik op die wêreld! “Maar soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.” Mat 6:33 Kom LEER en ondek JESUS se geheim vir ’n vervulde LEWE!

  • OORLOPENSTOEVOL VAN DIE HEILIGE GEES

    17/12/2023 Duración: 36min

    ense probeer allerhande dinge om innerlik tevrede en vervuld tewees… stokpertjies, beroepsukses, rykdom, status, vakansiewegbreek… OM EINTLIK NOG STEEDS LEEG EN ALLEEN TE WEES!!! Dalk is dit nou tyd om terug te keer na die HERE toe, en VOL te word van die HEILIGE GEES!!! Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul!! (Efe 5:18) Preeknotas: https://hrco.co.za/sermons/overflow-b...#Herlewing #DraaiTerug #HeiligeGees #Volheid #Volkome

  • Hoe om in TYE van STORMS te FLOREER

    27/09/2023 Duración: 01h09min

    Ons almal beleef tans die storms van die lewe. Ons kom nie uit met ons geld nie, mense om ons roep uit vir hulp, want daar is nie werk nie. Reuse vloede en verwoesting! Politieke onsekerheid! Misdaad en Korrupsie! Sosiale verval! Net waar jy kyk is daar storms, mens voel oorweldig!! Dit is hoe n samelewing lyk wat kies om SONDER GOD n bestaan te probeer maak!! Vir die gelowige is dit egter nie die einde nie!! Vir meer as 5000 jaar, van Noag en Abraham tot Paulus en Johannes, vertel die Bybel verhale van gelowiges wat in tye van storms FLOREER! #Hoop #Glo #StaanVas #Toewyding #Fokus #Lighuis #storms #omgee

  • Bou Jy of BREEK jy.

    24/09/2023 Duración: 01h13min

    Nehemia se storie inspireer vandag nog! Jerusalem se vervalle mure wat in puin le vir 70 jr, word in 52 dae herbou! Vandag dank ek die HERE vir BOUERS in ons gemeenskap. Kinders van die Here wat by Sy naam geroep is, elkeen in sy of haar spesifieke plek en rol, bnesig om te bou. Ons lewe in CHRISTUS skep n positiewe atmosfeer van OPBOUING, bemoediging, en bevestiging. Selfs ons swaarkry, is om ander te bemoedig en te versterk...#Skepmoed #Bou #Bemoediging #Versterking #Opheffing #Opbouing #Hoop #Geloof #Liefde

página 4 de 17