Hrco Potgooi Preke

Doen BESIGHEID in plaas van OORLOG

Informações:

Sinopsis

ry nuwe HOOP vir RSA deur God se teenmiddel van pragmatiese interpreneurskap in elke mens te ontgin - Ons is geskape om 'n SEËN vir die mensdom te wees. Die pendalum van humanistiese, liberale sekulêre humanisme het sy verste swaai geswaai. Ons gaan regoor die wêreld 'n terugswaai begin sien in denke vir 'n meer progressiewe behoudende waarde gedrewe samelewing. Van globalisering na lokalisering Van multikulturalisme na waarde gedrewe nasiebou. Van gelykheid na geregtigheid. Van menseregte tot menseverpligtinge. Van Individualiteit tot groter samewerking. Van irrasionaliteit tot gesonde verstand. Van oppervlakkige tot diep, betekenisvolle verhoudings. Van ongekontroleerde uitdrukking tot robuuste publieke feite-kontrolering en debat Van wetteloosheid na herstellende geregtigheid. Dit is nou die tyd vir GELOWIGES om hulleself te posisioneer vir etiese, koninkryk-gerigte-waarde-sisteme in sakeondernemings wat 'n positiewe verskil maak. (Redemptive Misional Business) Die kerk is die opleidin