Sinopsis
Commanded to Love Commissioned to GoBeveel om lief te hê, afgevaardig om uit te reikHarvester vervul die Groot Opdrag van Jesus om te GAAN, en dissipels te maak van al die nasies (Mat 28:19) en gehoorsaam Sy bevel om ons medemens LIEF te hê. (Joh 13: 34-35; Joh 15: 12-14; James 2:8)
Episodios
-
#1 Almal Wen
02/02/2022 Duración: 44minHet julle al telefoontjie gespeel? Iemand begin ‘n boodskap, dan word die sinnetjie van een persoon na die volgende oorvertel, sonder terugvoering of herhaling. ‘n Geheel ander boodskap kom gewoonlik op die einde uit. Dis nogal ‘n snaaks om toeskouer te wees, van presies hoe verkeerd die storie loop! Die boodskap van Jesus is in die selfde gevaar, as ons nie ons weergawe meet aan die oorspronklike uitsending nie. Baie mense het al baie seer gekry in die kerk, en wil niks met die kerk te doen hê nie. Ander bevraagteken openlik die sinlikheid van kerk wees? Is kerk ooit goed vir ‘n mens? Vir volledige preeknotas besoek gerus https://hrco.co.za/preke/1-almal-wen/
-
#2 Toegang tot God se Familie
02/02/2022 Duración: 51minEen van die sterkste drange en behoeftes van ‘n mens is aanvaarding. Van jongs af worstel ons almal met deel wees. Daar is altyd ‘n binnekring groepie van die mooiste, rykste en mees populêre kinders iewers daar ver, en die res van ons wat maar net ‘n bestaan voer, of ‘n opposisie groep begin. Ons is groep mense, en ons groepeer gewoonlik rondom mense wat soos ons is, dieselfde taal praat en dieselfde waardes, geloofsoortuiging en lewenstyl handhaaf. ‘n Baie dieper kwessie is – toegang en deelname. Volledige preeknotas beskikbaar by https://hrco.co.za/preke/2-toegang-tot-god-se-familie/
-
Fix Your Focus
20/01/2022 Duración: 38minJesus is the ultimate example of focus!The light of the body is the eye: if therefore thine eye be single, thy whole body shall be full of light.Know what you want, then write down 20 steps on how to get it! Focus and get working! This is a simple formula of success!We present our best work when we concentrate! Full sermon notes at https://hrco.co.za/sermons/reset-your-focus/
-
Sy Heerlikheid in Gebroke Kruike
20/01/2022 Duración: 43minGod het nie Engele en volmaakte wesens gekies om Sy heerlikheid en krag te vertoon en te openbaar nie!! Hy het ons verswakte mense verkies en bestem om Sy boodskappers, vennote, ambassadeurs, familie, kinders, heiliges te wees! Trouens, hoe swakker ons is, hoe meer krag word vrygestel.
-
Valse Lojaliteit
14/12/2021 Duración: 43minHoe die vyand valse lojaliteit gebruik om ons gevange te hou. Verward m.b.t. jou lojaliteit teenoor 'n bose werkgewer, kompromieënde vriende, dwalende kerk leiers, manipulerende familie??? LEER van Jesus om REGDOEN bo valse lojaliteit aan tradisies van mense te KIES! #Lojaliteit #Christus #Jesus Vir volledige preek notas besoek https://hrco.co.za/sermons/false-loyalty/
-
Healthy Rhythm & Habits
30/11/2021 Duración: 43min“And they continued steadfastly in the apostles’ doctrine and fellowship, in the breaking of bread, and in prayers.” Acts 2:42 NKJV
-
How To Deliver Yourself From Spiritual Oppression?
22/11/2021 Duración: 53minExpelling Spiritual Oppression. How to deliver yourself from spiritual oppression and be set free from a bad spirit. Like illegal squatters, a bad spirit can gain power in one’s life to influence and darken all we say and do. You need to take authority, it is time to clean house! For full sermon notes visit https://hrco.co.za/sermons/how-to-deliver-yourself-from-spiritual-oppression/
-
How to not take offence.
15/11/2021 Duración: 53minHow to not take offence begins with a quality decision to stand without offence before God. This being so, I myself always strive to have a conscience without offence toward God and men. (Acts 24:16) For us to not take offence we need to practise and mature in two DIRECTIVES: 1) Reaffirm your Identity in Christs - One of the most common reasons people take offence is insecurity. 2) The only Biblical justification for judgement is confrontation - If your brother sins against you, rebuke him; and if he repents, forgive him. Sermon Notes https://hrco.co.za/sermons/how-to-not... #offences #takingoffence #MindOfChrist #confrontation
-
Gedagtes Van Christus
25/10/2021 Duración: 50minPaulus verklaar dat ons oorlogvoering eerstens gerig is op owerhede, of met ander woorde, prinsipale, grondgedagtes en denkstrukture. (Ef 6:12) Hy verduidelik hierdie gedagte-idee-struktuur in meer besonderhede in (2 Kor 10: 3-6). Weereens gebruik Paulus oorlogstaal en metafore om te beskryf dat ons stryd is teen vestings, argumente, gedagtes, hoë dinge wat teen die kennis van God geopper word.
-
Die Wil Van God Hoe Om Sy Stem Te Onderskei En Toe Te Pas
11/10/2021 Duración: 40minDie wil van God van die begin van tyd is om met Sy mense verenig te wees in hart, siel krag en verstand. Hierdie intimiteit met God is Sy heiligdom hier op aarde. Hierdie heiligdom, tempel, liggaam en familie is God se heerlikheid hier op aarde soos wat dit in die hemel is! https://hrco.co.za/sermons/a-holy-sanctuary/
-
Die Wil van God (Vervolg)
04/10/2021 Duración: 21minDie wil van God is soos ‘n vloei, ‘n rivier, 'n stroom, ‘n energie, ‘n wentelbaan, ‘n frekwensie. Ons moet veg om in hierdie vloei te bly. https://hrco.co.za/preke/die-wil-van-god-vloei
-
DIE WIL VAN GOD Met Betrekking Tot Siekte Dood Voorspoed
28/09/2021 Duración: 47minDie wil van God is van lewensbelang m.b.t. toegang tot die ewige lewe: Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is...
-
Wat beteken dit om jou oë op Jesus te fokus?
21/09/2021 Duración: 42min"Hou jou oë gevestig op Jesus." Ek voel asof ek dié frase die grootste deel van my lewe gehoor het. Makliker gesê, as gedaan, veral as die lewe in die pad staan, nè? So baie liedjies, en preek frases maak die appèl dat mense op Jesus moet fokus! Almal stem kopknikkend in, met ‘n luide amen! Maar weet ons wat hierdie versoek beteken? Volledige Preek Notas https://hrco.co.za/preke/hoe-rig-ek-my-oe-op-jesus/
-
Asem Van Die Lewe
13/09/2021 Duración: 37minAsem is lewe. Tans voel mens dikwels uitasem en kortasem! Gesonde emosies, verhoudinge, besigheid en ligaamlike fiksheid bestaan uit ‘n ritme van gee en neem, werk en rus, liefde en geloof. Huidiglik worstel ons om weer hierdie natuurlike ritme te vind. Jesus Christus het gekom om lewe, en lewe in oorvloed te skenk. Kom WOON ons samekoms by: AANLYN of FISIES en laat toe dat die lewendmakende Gees van God jou ‘n nuwe 2de asem gee om die geloofsreis klaar te maak tot die einde! https://hrco.co.za/preke/asem-van-die-lewe/
-
Die Vreugde Van Die Heilige Gees
06/09/2021 Duración: 55minDie waarheid is dat nie alles wat plesier verskaf is heilsaam nie. Die realiteit is ook, dat plesier gewoonlik kortstondig is, en dan moet mens weer soek vir die volgende lekker ding om te doen. Lees meer: https://hrco.co.za/preke/vreugde-van-die-heilige-gees/
-
Bybelse AntiVirus Vir Gedagtes Wat Verwoes
30/08/2021 Duración: 01h11minOns gedagtes is so kragtig dat hulle die verloop van ons lewens kan bepaal. Mag ons altyd waaksaam en nugter wees en ons gedagtes waaksaam bewaar teen skynbaar willekeurige of negatiewe gedagtes wat nie aan Christus onderwerp word nie. “Want soos hy in sy hart dink, so is hy.” - Spreuke 23: 7 https://hrco.co.za/sermons/biblical-antivirus/
-
The Power Of The Blood Of Jesus
16/08/2021 Duración: 01h09minIf you already have had Covid 19, or busy recovering: You will need to discover and understand the power of the blood of Jesus. The win the battle against Covid 19 virus entails utilizing every possible medical, physiological but also Spiritual means. I cannot think of a better solid basis for my spiritual battle against the virus than the Blood of Jesus Christ! 5 Ways how the Blood of Jesus save, heal, redeem, unite and protect you - in Christ.
-
Die Krag Van Die Bloed Van Jesus
16/08/2021 Duración: 48minOntdek die dieper en breër dimensies van die Bloed van Christus en wat dit beteken in u aktiewe verhouding met die Here. Lees meer oor die 'chemie van bloed gebaseer op fisiologiese studies en hoe dit geestelik van Adam tot Christus verband hou. Moenie hierdie dinamiese groeistoot in u intimiteit met die Here hierdie Sondag misloop nie.
-
Die Hedendaagse Mesiaanse Werk
09/08/2021 Duración: 04minIn krisistye hoop ons almal op 'n messias! 'n Enkele supermens wat ons uit die moeilikheid sal red. Hierdie eenman-redder is 'n gewilde tema vir die meeste Hollywood-films wat ons kyk. Die film komplot fokus gewoonlik op 'n epiese stryd teen totalitêre regimes, waar die messias uiteindelik ingryp. Sommige noem dit die messias -kompleks. Is hierdie perspektief versoenbaar met die evangelie wat Jesus verkondig en gedemonstreer het? Markus 6:30-56
-
Die gelowige se hantering van die Pandemie
02/08/2021 Duración: 49minSoms voel dit vir ‘n mens asof jou hart wil gaan staan… onluste, geliefdes sterf, werkloosheid, korrupsie, niks maak sin nie!!! Ons kan tans almal sê: “DIE LEWE IS NIE MAKLIK NIE!” Tog is daar baie om voor dankbaar te wees! Te midde van die krisis, kom daar soms buitengewone oplossings en deurbrake! Nou is dit die tyd om PERSPEKTIEF te behou!! SKRIF: Mark. 13:33-37 “Wees voortdurend waaksaam”