Hrco Potgooi Preke

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 244:12:30
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Commanded to Love Commissioned to GoBeveel om lief te hê, afgevaardig om uit te reikHarvester vervul die Groot Opdrag van Jesus om te GAAN, en dissipels te maak van al die nasies (Mat 28:19) en gehoorsaam Sy bevel om ons medemens LIEF te hê. (Joh 13: 34-35; Joh 15: 12-14; James 2:8)

Episodios

  • Die gevaar van 'n samelewing sonder STRAF

    07/08/2022 Duración: 46min

    Na COVID 19 wil niemand enige iets hoor oor INPERKING, straf of oordeel nie.  Tog sal baie mense getuig dat dit soms 'n dramatiese insident of ongeluk gekos het, om tot die besef te kom EK SAL MY LEWE MOET VERANDER!!! Ons as mens verander nie maklik 'n slegte gewoonte, totdat ons soms nie met die harde werklikheid van 'n ernstige siekbed gekonfronteer word nie!! STRAF vanuit 'n BYBELSE oogpunt is nie die finale oordeel nie, inteendeel dus 'n intervensie, om jou te probeer red van die pad na selfverwoesting! Luister na hierdie boodskap van NUGTERE HOOP en PRAKTIESE daadwerklike VERLOSSINGSDADE om jou te help om koers te hou in die tye van KOSMIESE STRAF.  "Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie." (1 Joh 4:18) 

  • Die Ongetemde EGO

    02/08/2022 Duración: 44min

    LEER EN VERSTAAN HOE DIE HERE ONS GENEES VAN 'N ONGETEMDE EGO!!  80% van al menslike DRAMA is a.g.v. ons ongetemde EGO.  The big I in the word sIn.  TOE sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.  Want wat baat dit ’n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal ’n mens gee as losprys vir sy siel? (Mat 16:24 - 26)  Dit is juis hierdie ongetemde EGO van die mens, wat deur die eeue ons meeste probleme van onmin, jaloesie, wedywering, en konflik veroorsaak het.  Die probleem is nie dat ons ‘n ego het nie, dit is dat ons dit nie tem nie!   U het my getugtig en ek het my laat tugtig soos ’n ongeleerde kalf. Bekeer my, dan sal ek my bekeer, want U is die HERE my God. (Jer 31:18)   Preeknotas

  • Bevry jouself van die strik van satan

    24/07/2022 Duración: 59min

    Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie, en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen.  (2 Tim 2:25-26) Ons almal staan die gevaar om vasgevang te raak in die strik van die duiwel sonder dat ons dit besef.....  VANDAG MAAK DIE WAARHEID JOU VRY!

  • Die voorspoed van die goddelose vraagstuk.

    17/07/2022 Duración: 57min

    Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly. Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien. (Ps 73:2-3)  Soms staan mens net verstom en sprakeloos teenoor hoe voorspoedig sekere mense wat geen respek vir die Here of Sy wee het nie.  Hoe moet ons hieroor dink?

  • Unsung Heroes of Faith: John G Lake

    03/07/2022 Duración: 39min

    Co-founder of the Apostolic Faith Mission of South Africa. Through his 1908–19 African missionary work, Lake played a decisive role in the spread of Pentecostalism in South Africa, the most successful southern African religious movement of the 20th century.

  • The Unsung Heroes of Faith Hans Nielsen Hauge

    21/06/2022 Duración: 17min

    The apostle of Norway, Hans Nielsen Hauge (1771– 1824) 53years a religious and societal reformist and entrepreneur. A Prophet Behind the Plough. Work and service is something that will shine for others to see), and “love should serve all” #workisworship #SheepNations #communitysupport

  • Helde van Geloof Reeks 1 Die Ridders van St John v Malta

    21/06/2022 Duración: 47min

    HISTORIESE STORIES VAN MOED Die geskiedenis van die Johannes Orde is een van die merkwaardigste verhale van moed, uithouvermoë en heersende geloof sedert Bybelse tye. Ook bekend as "die Ridders van Malta," het hulle drie keer hul standpunt ingeneem teen sommige van die magtigste Islamitiese leërs in die wêreld. Toe hulle soveel as honderd teen een oortref het, het hulle geweier om terug te trek. Gegewe geen hoop deur vriende of vyande nie, het hulle hul man gestaan totdat hulle die oorhand gekry het, tot die verbasing van die hele wêreld. #lovecastsoutfear #BelieveInGod #fearisaspirit

  • Die Kerk se roeping as SOUT en LIG

    21/06/2022 Duración: 47min

    Dooie godsdiens help nie, want meer en meer mense begin betekenislose rituele en tradisies bevraagteken wat net 'n pleister op sonde plaas, sonder om die hart te transformeer. Daar was nog nooit 'n beter tyd vir die ware kerk om op te staan en haar glorie te laat skyn nie! #heavenonearth #AsItIsInHeaven #kingdomliving #bettertogivethantoreceive #cityonahill #SheepNations

  • The FANTASTIC benefits of GENEROSITY

    31/05/2022 Duración: 47min

    Giving is one of the primary ways spiritual people multiply and sustain the grace they’ve received. Usually, people do not appreciate or value the gift they’ve received for free.  We reciprocate the gift we have received by paying it forward! In this way, we not only cherish the gift received, but we also increase and maintain it.  The gift of righteousness, healing, and salvation is multiplied in and through us by sharing it freely with others. Subsequently, the spiritual growth is in the sharing! The maturity comes in the giving! The more you give, the more you increase in authority and spiritual stature.  Your capacity to receive is increased when you give more. #giving #generosity #tithe

  • Hou aan REG doen in tye van Swaarkry.

    17/05/2022 Duración: 46min

    Elke dag bestaan uit tientalle beslissings, besluite, transaksies, ooreenkomste, konfrontasies en oordele. Hoe behou 'n mens koers deur die warboel van uitdagings, siektes, verlies, afleggings, ongelukke, misdaad en natuur rampe? Jesus leer in Mat 7:24-26 dat die mens wat Sy WOORDE HOOR EN DOEN is soos iemand wat sy huis op die rots gebou het!  Ontdek in hierdie preek God se voorsiening vir jou in moeilike tye!! #doenreg

  • Wie se Reg is Reg?

    12/05/2022 Duración: 46min

    In die lig van die Johnny Depp en Amber Heard laster saak, draai my gedagtes draai na die vraag, wie is reg? Die jurie sal uiteindelik besluit wie hulle glo reg was, maar ná die uitslag sal sommige beslis nog nie saamstem nie. Die Woord sê: "In daardie dae was daar geen koning in Israel nie; elkeen het gedoen wat reg was in sy eie oë." (Rigters 21:25)  Wie se reg wen vir almal, nie net die een nie? Wie se regte besluite dra volhoubare goeie vrugte? Hierdie stelling beskryf 'n kultuur waar elkeen doen wat reg is in sy of haar eie oë en niemand meer morele absolutes ag nie.  Vir volledige preek notas besoek gerus https://hrco.co.za/sermons/whose-right-is-it-anyway/

  • Word van vooraf verlief op Jesus die Misterie van Paradoks

    12/05/2022 Duración: 36min

    Die grootste misterie van Jesus se lewe was 'n paradoks. Hy is aards, menslik, beskeie, met 'n fyn sin vir humor en speelsheid, tog is Hy God. Vir volledige preek notas besoek gerus: https://hrco.co.za/sermons/the-paradoxical-beauty-of-our-saviour/

  • Rightwiseness Die krag van God

    11/04/2022 Duración: 01h01min

    Mense soek krag in baie dinge, maar die uitkoms en vrug is nie volhoubare goed en welstand vir almal nie. Om reg te lewe is 'n krag. Uiteindelik deur te doen wat reg is, word jy gevestig deur jou geregtigheid. Ontdek die krag van die Evangelie - toegang tot die krag van God.  https://hrco.co.za/sermons/the-power-of-god/

  • Verkry die Regte Waardebepaling

    05/04/2022 Duración: 45min

    Hoe meet ons ons waarde? Wat was vir Jesus van waarde? Hoe maak ons as mense ons nie van waarde ag nie?Ons sukkel maar as mens om die regte, ewige, onverganklike waarde van ‘n mens te bepaal. Geen aardse objek is ewig nie! Net die mens is bestem om ewig te lewe. Hoekom waardeer mense nooit wat hulle het totdat dit eers weg is nie? Die koninkryk van God boodskap is ‘n “reset” van alles wat ons as waardevol beskou.

  • Rightwiseness - Die Wysheid in die Liggaam.

    28/03/2022 Duración: 44min

    Sekerlik een van die grootste voordele van kind van God wees is die toegang tot die kollektiewe “rightwiseness” opgesluit in die liggaam van Christus.  DIE WONDER vd LIGGAAM VAN CHRISTUS!! Hallelujah!!!! https://hrco.co.za/.../rightwiseness-die-wysheid-in-die.../

  • Right-wiseness: Hoe om reg te dink in tye van krisis

    21/03/2022 Duración: 56min

    Mense vra: Is die oorlog in Oekraine die begin van die einde en moontlik die aanloop tot ‘n derde wêreld oorlog? As die antwoord ja is, wat gaan jy aanpas en doen in jou lewe? Die Bybelse, Jesus manier van dink oor ‘n krisis is nou nodig.  https://hrco.co.za/preke/right-wisene... #3rdeWereldOorlog #krisis #DinkReg #Wysheid #Fokus

  • Mission Impossible - Rightwiseness

    07/03/2022 Duración: 18min

    In this world or many wrongs, we need to learn how to outsmart the enemy through clever, opposite-spirit, non-retailitory, discernment of what is right! Learn from Matthew 10:4-10 to be as wise as a serpent and innocent as a dove!

  • Krag van jou Getuienis

    28/02/2022 Duración: 50min

    Iemand moet weet dat jy 'n wonderwerk is - God se guns omring jou soos 'n skild. Jy bewys God is in staat, jy bewys Sy genade is voldoende. Jy bewys dat God getrou en regverdig is om ons sondes te vergewe en ons lei skoon te vee. Jy bewys dat God steeds besig is om sy volk op te wek, en sy volk uit die leeukuil en die vuuroond te red. Jy bewys dat jy nie die gesalfdes kan breek nie, die salwing breek die juk. Jy bewys dat geen wapen wat teen jou gevorm word, voorspoedig sal wees nie. Jy bewys dat al gaan jy deur die dal van doodskaduwee jy geen onheil sal vrees nie! Besluit en verklaar dit ... "Ek is 'n wonderwerk!" #Getuienis #Jesus #Woord #Bybel

  • 'n Nuwe Bedryfstyl

    14/02/2022 Duración: 48min

    Die opwagting van die opgradering van nuwe sagteware voorspel vir baie goeie nuus! Sien net hoeveel mense kyk na Apple se jaarlikse nuwe tegnologie bekendstelling.  ‘n nuwe bedryfstelsel voorspel nuwe moontlikhede en funksies. Ons kan dus moontlik meer geld maak, dit kan ons werk vergemaklik, en beter skakel met die wêreld.  Jesus se goeie nuus boodskap was ‘n aankondiging van ‘n algehele nuwe bedryfstelsel van funksionering!  Besoek gerus www.hrco.co.za

  • # 3 Vergifnis

    08/02/2022 Duración: 46min

    #3 Vergifnis - Goeie Nuus reeks!  So baie mense bely en sê jammer sonder om te verander. Jesus baan vir ons 'n nuwe lewende weg om nie net vergifnis te ontvang nie, maar ook die vermoë om te verander! Luister hierdie boodskap uit Markus 2:1-12 oor hierdie wonderlike goeie nuus!!!  https://hrco.co.za/preke/3-forgiveness/

página 7 de 17