Hrco Potgooi Preke
Die Hedendaagse Mesiaanse Werk
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:04:05
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
In krisistye hoop ons almal op 'n messias! 'n Enkele supermens wat ons uit die moeilikheid sal red. Hierdie eenman-redder is 'n gewilde tema vir die meeste Hollywood-films wat ons kyk. Die film komplot fokus gewoonlik op 'n epiese stryd teen totalitêre regimes, waar die messias uiteindelik ingryp. Sommige noem dit die messias -kompleks. Is hierdie perspektief versoenbaar met die evangelie wat Jesus verkondig en gedemonstreer het? Markus 6:30-56