Sinopsis
Commanded to Love Commissioned to GoBeveel om lief te hê, afgevaardig om uit te reikHarvester vervul die Groot Opdrag van Jesus om te GAAN, en dissipels te maak van al die nasies (Mat 28:19) en gehoorsaam Sy bevel om ons medemens LIEF te hê. (Joh 13: 34-35; Joh 15: 12-14; James 2:8)
Episodios
-
Roep Genade, Genade Teenoor Jou Berg
27/07/2021 Duración: 42minVerklaar genade, genade oor berg! “Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot 'n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!” SAGARÍA 4:7 AFR53 Vind uit hoe berge gelyk gemaak word deur die genade wat God werk
-
Generational Blessings & Curses
20/07/2021 Duración: 29minhttps://youtu.be/6DJH3KB-LCQ All life is generational. Some of it is a blessing, and some of it is a curse. Most people do not take well to the statement: “You’re just like your mother or your father”. Whether you like it or not, there is more of your parents and grandparents in your DNA, as you realise. JESUS offer us a way to come into His Spiritual Inheritance Blessing! Become a follower of Jesus Christ today!
-
Generasies : Vloeke en Seën
19/07/2021 Duración: 01h05minGenerasies : Vloeke en Seën by Jan Oosthuizen
-
Die Kreatiewe Krag Van Jou Woorde
12/07/2021 Duración: 53minDie lewe is ingewikkeld. Alles word beïnvloed deur alles anders. Woorde is die gom wat alles bymekaar hou. Woorde gee betekenis. Woorde kan genees, en 'n EDEN-agtige wêreld uit die chaos skep. SKRIF: Spreuke 4:23 Dood en lewe is in die mag van die tong. NOTAS: https://hrco.co.za/sermons/creative-power-of-words/ WEBTUISTE: https://www.hrco.co.za YOUTUBE: https://www.youtube.com/c/HRCOVideo FACEBOOK: https://www.facebook.com/HarvesterOlifantsriviervallei/ INSTAGRAM: https://www.instagram.com/harvesterolifantsvallei AANLYN BROSJURE: https://spark.adobe.com/page/5wE0O4mYn8bw1/
-
7 lessons on accurate Interpretation of the bIble, life, timing, facts.
05/07/2021 Duración: 59minMost believers hear right, but sometimes interpret what they have heard wrong. We live in an information revolution, what is true? What can I believe, and what should I ignore. Even the Bible is sometimes misquoted to justify itself. Learn this Sunday how to use BIBLICAL Christ-centered accountable methods of Interpretation. SCRIPTURE: 2 Tim 3: 16-17 Sermon Notes: https://hrco.co.za/sermons/lessons-on-interpretation/ WEBSITE: https://www.hrco.co.za YOUTUBE: https://www.youtube.com/c/HRCOVideo FACEBOOK: https://www.facebook.com/HarvesterOlifantsriviervallei/ INSTAGRAM: https://www.instagram.com/harvesterolifantsvallei ONLINE BROCHURE: https://spark.adobe.com/page/5wE0O4mYn8bw1/
-
7 Lesse vir meer akkurate INTERPRETASIE
04/07/2021 Duración: 01h07minDie meeste gelowiges hoor reg, maar interpreteer wat hulle gehoor het soms verkeerd. Ons lewe in 'n inligting revolusie, wat is waar? Wat kan ek glo, en wat moet ek ignoreer. Selfs die Bybel word soms verkeerd aangehaal om self te regverdig. Leer hierdie Sondag hoe om BYBELSE Christus-gesentreerde verantwoordbare metodes te gebruik van Interpretasie. preek notes: https://hrco.co.za/sermons/lessons-on-interpretation/# SKRIF: 2 Tim 3:16-17 WEBTUISTE: https://www.hrco.co.za YOUTUBE: https://www.youtube.com/c/HRCOVideo FACEBOOK: https://www.facebook.com/HarvesterOlifantsriviervallei/ INSTAGRAM: https://www.instagram.com/harvesterolifantsvallei AANLYN BROSJURE: https://spark.adobe.com/page/5wE0O4mYn8bw1/
-
Redeem Your Time
01/07/2021 Duración: 26min⏱️ Not enough time in your day? ⏳ Or does it sometimes feel like time is standing still?
-
Wen Die Tydrowers
29/06/2021 Duración: 41min⏱️ Nie genoeg tyd in u dag nie? ⏳ Of voel dit soms asof die tyd stilstaan?
-
'n Heilige Kerk
21/06/2021 Duración: 01h10minNog nooit in die geskiedenis was daar herlewing as gevolg van ‘n politieke party, ‘n nuwe toonaangewende sakeonderneming, of ‘n deernis gedrewe NGO nie. Herlewing gebeur in die kerk waar mense hulle harte na die Here bekeer, en saam God se oplossings vir die wêreld se nood demonstreer! Ekonomiese Jubileum waar niemand tekort gehad het nie, inklusiewe nie-rassige liefde en omgee, emosionele en geestelike vervulling, en koersvaste roeping identiteit is deur die eerste volgelinge van Jesus gedemonstreer!! Heiligheid is nie ‘n verhewe vroom witgepleisterde grafstene nie, Heiligheid is die teenwoordigheid van ‘n liefdevolle regverdige God! Dit is NOU tyd vir herlewing!! Sien jou Sondag in die Kerk!
-
8 Reëls vir die lewe uit die natuur deur die gelykenisse van Jesus
14/06/2021 Duración: 01h05minOns is geskape in God se beeld, om as Sy verteenwoordigers te regeer en soos Hy uit die chaos en verlatenheid orde te skep - ‘n eden - ‘n plek van goddelike behae. Leer saam met ons uit Jesus se gelykenisse met die natuur as metafoor hoe God wil hê ons moet regeer in hierdie lewe. #leierskap #regeer #orde #goed #Eden #Koningskind #koning #koningin #beheer #mag #regering
-
Christus die som-totaal van alle dinge
06/06/2021 Duración: 34min#geanker #vastevertroue #JesusIsKoning #JesusRegeer #JesusNaamBoAlleName #Oorwinning #Triomf In tye van onsekerheid, onstabiliteit en trauma is die LIGGAAM van CHRISTUS geanker in 'n vaste sekerheid in die alles-oorheersende oppergesag en heerskappy in Christus ons HERE! https://hrco.co.za/.../christ-the-sum-total-of-all-things/
-
Dealing With Emotions
16/05/2021 Duración: 44minTHE DANGER OF BEING LED BY YOUR EMOTIONS Life is inevitably complex and challenging. How we manoeuvre ourselves safely through life, without causing pain to ourselves or others is the quest. Misreading emotions and being led by emotions is certainly not helpful. Learn in this message how to direct emotions properly. Misleading emotions and consequent wrong decisions can cause us to lose track altogether. In this message, you will learn how to properly direct and channel your emotions from the KNOWLEDGE of GOD and His WAY of doing things. https://hrco.co.za/.../the-danger-of-being-led-by-feelings/
-
Die gevaar van om gelei te word deur gevoelens
16/05/2021 Duración: 49minDie lewe is onvermydelik kompleks en uitdagend. Hoe ons onsself veilig deur die lewe koershou, sonder om onsself of ander seer te maak, is die ideaal. Misrekende emosies en gevolglike verkeerde besluite kan ons geheel en al koers laat verloor. In hierdie boodskap gaan jy leer hoe om jou emosies behoorlik te rig vanuit die KENNIS van GOD en Sy MANIER van dinge doen. https://hrco.co.za/.../the-danger-of-being-led-by-feelings/
-
Living in Resurrection Power
05/04/2021 Duración: 48minThe spark that started the Jesus Movement was His resurrection! Still people are awakening to the reality of His LIFE. The same power that raised Jesus from the dead is now working in us, who are born again, new creation, spirit-filled people!
-
Die Dieper Betekenis vd NAGMAAL
05/04/2021 Duración: 54minOns bestudeer die Seder Maaltyd, of Pasga Maal waartydens Jesus die nuwe verbond - Nagmaal inisieer. Hierdie Joodse maaltyd en Familie Fees te herdenking van die Joodse verlossing uit Egipte is volop beeldende simboliek met die oog op die Messias, Jesus die ewige Verlosser!
-
Die Gekruisigde Lewe - volmaakte Liefde
02/04/2021 Duración: 36minOns is die mooiste mense wanneer ons selfloos liefhet! “As iemand my volgeling wil wees, moet hy sy eie belange prysgee en die kruis dra soos ’n mens wat ter dood veroordeel is, en saam met My kom." Die Lewende Bybel - Mat 16:24 Notas & blog: https://hrco.co.za/preke/die-gekruisigde-lewe/ youtube: https://youtu.be/iSXXSwKYwQs
-
Hoe veilig gevaarlik kan raak.
28/03/2021 Duración: 45minGeloof is altyd ‘n aksie. Ons veiligheid is belangrik, maar oordrewe veiligheid inhibeer ontwikkeling. Seuns ontwikkel juis deur soms gevaar te trotseer, en bedrewe te word in allerhande vaardighede, soos skaatsplank, boomklim, en van hoogtes afspring. Ons geloof groei nie deur wat ons van die Here weet nie, maar deur dit wat ons weet in aksie te beproef!
-
Figtree In The Vineyard
22/03/2021 Duración: 57minLuke 13:6-9 Parable of the FIGTREE in the VINEYARD. “Beige must be your least favourite colour, for we are called to stand out not blend in.” Have you ever felt "now why am I among these people in this situation?" Since the inception of Israel, God's people have stood like a fig tree in a vineyard. Joseph in Egypt, Daniel in Babylon, Esther in Persia, Paul in Rome. When we find ourselves suddenly in strange place among strange people – WE MUST BEAR FRUIT! What fruit does the Lord seek from us as believers, in a world that is increasingly grounding their faith on science, modernism, populism and self-determination? As salt and light, we are preserving society from rot and total decay ... now is the time for strategic positions of influence and authority. https://hrco.co.za/preke/die-vyeboom-in-die-wingerd/
-
Jesus die Hoop op Heerlikheid - Die heerlikheid is Sy Liggaam!
14/03/2021 Duración: 42minJesus die hoop op heerlikheid soos uit Maria se perspektief verduidelik, suster van Marta en Lasarus. Sy het besluit om die gesinsprotokol en kulturele beperkings van haar tyd te verbreek om 'n dissipel van Jesus te word, om te doen wat hy gedoen het! Wat 'n vrymoedigheid! Jesus, het haar nie net toegelaat nie, maar haar openlik voor almal onderskryf! "Sy het die regte bestemming gekies" Luk 10:38 -41 https://hrco.co.za/sermons/jesus-the-hope-of-glory/
-
Die Krag van Terughouing
22/02/2021 Duración: 43minDie vermoë om nee te sê, terug te hou, plesier en beloning uit te stel is sinoniem met koning-wees, nobiliteit en volwassenheid. Dis inderdaad baie moeiliker as emosionele impulsiewe oorgawe aan luste en drange, maar dit is wat ons juis onderskei van ons dierlike instinkte. Jesus is 'n perfekte voorbeeld van onthouding, terughouding en self-dissipline - word in HOM bemagtig om ook koninklik te oorwin in dié LEWE.