Hrco Potgooi Preke

Word van vooraf verlief op Jesus die Misterie van Paradoks

Informações:

Sinopsis

Die grootste misterie van Jesus se lewe was 'n paradoks. Hy is aards, menslik, beskeie, met 'n fyn sin vir humor en speelsheid, tog is Hy God. Vir volledige preek notas besoek gerus: https://hrco.co.za/sermons/the-paradoxical-beauty-of-our-saviour/