Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad op
08/11/2024 Duración: 01minSo baie woorde, so min sinvolle gebeurtenisse. Maroela Media
-
Só reageer Amerikaners op verkiesingsuitslag
07/11/2024 Duración: 10minLede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers in Michigan sê daar heers ’n gevoel van dringendheid en groot verantwoordelikheid binne die Republikeinse party ná Donald Trump se weghol-oorwinning. Maroela Media
-
Stefan Jansen se musiekhart klop vir Afrikaans
04/11/2024 Duración: 13min“Ek wil Afrikaans neem na plekke waar dit nog nie was nie. Daar is baie Nederlanders wat in die Afrikaanse kultuur belangstel.” Maroela Media
-
‘God het my laat stil word vir ʼn ruk’; vrou deel kankergetuienis
01/11/2024 Duración: 12min“Ek het al baie mense om my gehad wat kanker gehad het. Jy besef nie eintlik waardeur hulle gegaan het totdat jy self daardie pad stap nie.” Maroela Media
-
Len Muller lewer ode aan gesin
28/10/2024 Duración: 10minSy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels. Maroela Media
-
Braaisakkie beïndruk by sakekompetisie
24/10/2024 Duración: 10minDie boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesê het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geïnspireer. Maroela Media
-
Manipulasie laat jou in eie oordeel twyfel
22/10/2024 Duración: 16minʼn Manipuleerder is werklik ʼn wolf in skaapsklere. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit
18/10/2024 Duración: 08minIn die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat ʼn sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou ʼn koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud. Maroela Media
-
Texas wink vir Tuks Camerata
18/10/2024 Duración: 06min“Ek dink die sukses van Tuks Camerata lê in die studente wat regtig daar wil wees omdat hulle lief is vir musiek.” Maroela Media
-
‘Fisieke brutaliteit eskaleer gou’
16/10/2024 Duración: 18minBerekende woedeuitbarstings is ook ʼn vorm van brutaliteit en is uiters vreesaanjaend en effektief. Maroela Media