Gereformeerde Kerk Graaff-reinet

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 55:55:26
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet: Geloof, Gawes, Gedrag. Preke en ander klankopnames.

Episodios

  • Lukas 1:8-10,22 & Lukas 24:50-53| In Christus, die ware Liturg, het ons die voltooide erediens waardeur ons verseker word van die verhoring van ons gebede en Sy liefdevolle nabyheid.

    26/08/2024 Duración: 28min

    Besef ons werklik die wonderlike voorreg om aan die begin van die erediens die seën van die HERE te ontvang en teen die einde van die erediens na ons huise te gaan nadat ons sy seën ontvang het? In Lukas 1 word aan ons die gebeure met Sagaria meegedeel. ʼn Priester wat deur die lot aangewys is, gaan om te offer en hy moet seën. Dit is ʼn besondere geleentheid vir die priester. Hier in die bedehuis is ʼn erediens aan die gang. Maar dan gebeur daar iets in die tempel wat niemand verwag het nie. Om dit goed te verstaan moet ons die saak in konteks sien: Maleagi, die laasste boek van die Ou Testament, is 400 jaar voor die geboorte van Christus geskryf. Daar is vir 400 jaar stilte uit die hemel. En dan word die stilte verbreek! Let op drie sake van wesentlike belang vir die korrekte verstaan:  Waar begin God praat? Wanneer begin God praat?  Met wie begin God praat? In die prediking gaan ons fokus op die betekenis van die koms van Christus vir ons erediens en die groot troos wat ons het om met elke erediens met die

  • Johannes 7 : 37-39| Jesus Christus is die ware Watervoorsiener wat ons red van die ewige woestyndors en maak ons deur sy Heilige Gees lewende fonteine in hierdie dor wêreld.

    26/08/2024 Duración: 19min

    Christus rig op die huttefees in ons teksvers die uitnodiging: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink!” Die huttefees was die fees van die waters, die fees wat die volk herinner het aan die HERE wat water voorsien. Die groot dag van die fees was die sewende dag, die hoogtepunt van die fees. Dit is genoem die dag van die watergieting. Dit is nie die eerste keer dat Jesus Hom openbaar as die water van die lewe nie, alreeds in sy gesprek met die Samaritaanse vrou daar by die put van Jakob het Jesus Hom geopenbaar as die ewige water, as jy Hom drink, sal jy nooit dors kry nie. Wanneer ons elke dag leef en drink, naby God leef, gebeur daar iets. Die Heilige Gees woon in jou. Die Gees is uitgestort en soos die water uit die kan na alle kante oor die brandofferaltaar gestort het, so het God sy Gees uitgestort in die harte van gelowiges. Die Heilige Gees is God se lewende water! Kyk rondom ons rond, ons leef in ‘n wȇreld wat dors is, ons leef in ‘n wȇreld waarin korrupsie, bedrog, moord en doodslag heers

  • Jos. 4:5-7| Wat beteken hierdie klippe?

    08/07/2024 Duración: 31min

    (1) Die Here gee gedenktekens sodat ons Sy werke sal onthou en (2) sodat ons aan die opkomende geslagte kan getuig! https://youtube.com/live/yFMXehK23CQ 

  • Matt. 14:33 & 15:25| ...as jy voor die Here kniel...!

    02/07/2024 Duración: 28min

    https://youtu.be/4DSVGmzwmjI 

  • Jak. 4:1-3| Jakobus Reeks: Konflik in die kerk

    24/06/2024 Duración: 30min

    (1) Hedonisme is eie aan aardse wysheid en dit bring konflik in die kerk en (2) dit tas die gebedslewe radikaal negatief aan   https://youtu.be/Yo4cwEKU9Ak 

  • Ps. 40| Psalms, Boek 1-Reeks: Wat die Here wil, wil ek

    18/06/2024 Duración: 33min

    (1) Die Here Jesus Christus het Hom gewillig vir ons oorgegee (2) en Hy is die rede waarom ons gewillig-dankbaar die Here se hulp kan verwag https://youtube.com/live/XtRmg_BNzwM 

  • Jak. 3:15-18| Jakobus Reeks: Aardse en hemelse wysheid

    14/06/2024 Duración: 34min

    (1) Die oorsprong en effek van die aardse wysheid en (2) die oorsprong en effek van die hemelse wysheid.   https://youtu.be/gwIrtI-lCd0 

  • Ps. 39| Psalms, Boek 1-Reeks: 'n Vreemdeling en bywoner by die Here

    14/06/2024 Duración: 23min

    (1) Vreemdelinge onder die mense, (2) Bywoners op aarde, (3) Vreemdelinge en bywoners by die Here https://youtu.be/Mws0gifPOvM 

  • Jak. 3:13,14| Jakobus Reeks: Het ons die wysheid wat van bo kom?

    30/05/2024 Duración: 32min

    (1) Wysheid moet getoets word aan die hand van (2) gedragspatrone en (3) gesindheid.   https://youtu.be/EUp4RAnyrVk 

  • Geselekteerde tekste| "Wat van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”

    20/05/2024 Duración: 33min

    (1)Wat is die standaard waarvolgens God mense oordeel en (2)kan enigiemand van Sy oordeel verontskuldig word? (3)Wat dan van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?   https://youtube.com/live/eacOqByn2c4 

  • Jak. 3:1-12| Jakobus Reeks: Tem die tong

    20/05/2024 Duración: 36min

    (1) Struikelende tonge (2) verwoestende tonge (3) getemde tonge.   https://youtube.com/live/timUCGlyfh4 

  • 1 Kor. 1:4-9| Vyf genadewerke van God in gelowiges

    20/05/2024 Duración: 33min

    (1) Ons dank die Here vir sy prestasies in ons: (2) Sy verryking,(3) die vrug van bekering, (3) die verwagting van die wederkoms, (4) ons blaamloosheid in, en (5) verbondeid met Christus   https://youtube.com/live/-E-8EvhMsNY 

  • Ps. 38| Psalms, Boek 1-Reeks: Genesing vir die sondesiekte

    20/05/2024 Duración: 33min

    (1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou   https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs 

  • Jak. 2:18-26| Jakobus Reeks: Het jy geloof soos demone of soos Abraham en Ragab?

    20/05/2024 Duración: 32min

    (1) Het jy net kennis van God, of (2) glo jy die daadwerklik?   https://youtube.com/live/yEvf094ZVT0 

  • Mat 5:3| ... kan 'n arme van gees ook ryk wees...?

    18/04/2024 Duración: 35min

    https://youtube.com/live/XRFxk07tSY8 

  • 1 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking?

    08/04/2024 Duración: 33min

    (1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer!   https://youtube.com/live/nwmBq85rPHU 

  • Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie."

    02/04/2024 Duración: 31min

    (1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde?   https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA 

  • Gen. 3:21| Die Here se bekleding

    02/04/2024 Duración: 30min

    https://youtube.com/live/5Bygcn3pqTM

  • Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe

    25/03/2024 Duración: 33min

    (1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI 

  • Spr. 30:15,16| "Genoeg!"

    11/03/2024 Duración: 28min

    (1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY 

página 3 de 5