Hrco Potgooi Preke

10 Koninkryk van God beginsels wat my hoop gee vir die toekoms.

Informações:

Sinopsis

Iemand vra my onlangs: "Wat gee jou hoop op hierdie tydstip in Suid Afrika en die Wêreld?" My HOOP is in Jesus! Maar dit is te simplisties gestel. My hoop is in JESUS se manier van LEEF!! Jesus preek en leef 'n filosofie van REGLEWE wat deur die eeue die toets van tyd deurstaan het!  Sy manier van dink, handel en ingesteldheid is die beste manier om te leef, en deur die dramas van die lewe sterker anderkant uit te kom.