Hrco Potgooi Preke
KEN JOU VYAND Weet Die Kerk Nog Nie Wie Haar Aardsvyand Is?
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:52:25
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Die Judeo-Christen denke en lewensstyl is sedert die begin van tyd in stryd met die slang – ‘n argetipe van vertwyfeling in wat God sê. Hierdie stryd hou op aarde nooit op nie. Vandag nog vra meer en meer mense, “Het God regtig gesê?” Is daar regtig ‘n hemel en ‘n hel, en ‘n hiernamaals? Is die Woord van God, regtig waar en betroubaar? Het Jesus regtig bestaan en opgestaan uit die dood? Is die God van Abraham, Isak en Jakob, die enigste ware God? Is homoseksualiteit sonde? Die VYAND van VERTWYFELING bleik al hoe meer grondgebied in ons harte te wen… — If any of you lack wisdom, let him ask of God, that giveth to all men liberally, and upbraideth not; and it shall be given him. But let him ask in faith, nothing wavering. For he that wavereth is like a wave of the sea driven with the wind and tossed. For let not that man think that he shall receive any thing of the Lord. A double minded man is unstable in all his ways. (James 1:5-8) T