Hrco Potgooi Preke

Vestig 'n DEUGSAME Kringloop In Jou Lewe

Informações:

Sinopsis

As daar bose kringlope is waarin mense vasgevang raak, dan is daar ook siklusse wat deugsaam, gesond en goed is vir ons! Inteendeel gesonde en geestelike sterk mense se lewe is gegrondves op DEUGSAME gewoontes.