Invia Gemeente
Sterf voordat jy moet deur Theo Geyser
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:16:29
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Vir Jesus is die dood nie net ’n eenmalige gebeurtenis nie. Dit is ’n pad. “Neem jou kruis op, elke dag.” Hy leer jou om te sterf voor jou dood. Hy praat oor sy fisiese dood — ja. Maar nog meer praat Hy oor ’n ander soort dood: die dood van die self wat alles wil beheer, alles wil beskerm, alles wil wees. ‘n Ego-dood.