Jasper Se Griffelgids
Laaste Woorde
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:02:42
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
LAASTE WOORDE Die morester hang in die ooste En die laatnag glip stil verby Daar is ‘n trekkie op die oggend lug Wat sny deur my dikste ou trui Ek krap deur gistraand se kole Vir ‘n warm ketel steen Die reuk van dougras hang om my Dit ruik soos die lente reen Jou laaste woorde ruk die snare diep Dit spook hier binne in [...]