Hrco Potgooi Preke

Moenie Mense Ghost oor Een Slegte Dag Nie

Informações:

Sinopsis

(Een flop maak nie ’n villain nie – Cancel of genade?)Jy ken my nie, jy ken net daai een oomblikOns leef in ’n wêreld van screenshots, snippets en stories.Iemand sê één ding verkeerd in ’n WhatsApp-groep, maak één fout by die werk, laat jou één keer sleg voel – en skielik het jy ’n “final opinion” oor daardie persoonNotas: